Author Topic: Where in world is Arthur Peuckert, Corne Schreuder, Rudi Heustens & Anien Brink?  (Read 6095 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Charmain Meier (Heusdens)

  • Oranjemunder
  • ***
  • Posts: 189
  • Karma: +0/-0
Hi Andre

Gaan kyk op facebook, Rudie is daar te vinde, Rudie Heusdens. Nooi hom en kyk of hy jou aanvaar. So jammer ek het nie Januarie maand geweet Elize is in Kaapstad, ek het vinnig vir 2 weke daar vakansie gehou.

Charmain
The higest love of all finds it's fulfilment not in what it keeps, but in what it gives.  We may give without loving, but we cannot love without giving

Offline Andrew Darné

  • Oranjemunder
  • ****
  • Posts: 442
  • Karma: +1/-0
  • 1985 & still here
Rudi, that's Eddie's brother?
Had Christmas braai (potjie) with them in Omund.
All things electrical contain smoke. Making it come out is easy; getting it back in? ... yeah right!!!

Kuruman '79-'81, IR Griffiths - Randburg '81-'84, OPS '85, SACS '86-'90

Offline chocknel

  • Oranjemunder
  • *
  • Posts: 5
  • Karma: +0/-0
Di Arthur Peuckert wat hi gesoek word is dit di seun van Pieter Peuckert, Pieter het as kontrakteur vi LTA gewerk en het werk op beide Oranjemund en Alexanderbaai gewerk. Pieter en sy vrou Glenis het in n mobile home gebly op di krieke veld van Alexanderbaai, as dit di Arthur is waarna verwys word dan bly hy in kaapstad laaste wat ek gehoor het

Offline Adriaan Van Rooyen

  • Oranjemunder
  • *****
  • Posts: 768
  • Karma: +22/-0
  • There's Only One Western Province!
Haai Andre,gaan dit goed ja ek onthou jou en familie goed ons was ten minste saam op Jan Van Riebeeck,ons het so n'paar keer lekker gestoei in die koshuis,nou stoei ek met my skaduwee..... adriaan
There's Only One Western Province!