Hennie Kruger's SAP Alexander Bay Pics!

Started by Michael Alexander, July 25, 2010, 05:45:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Michael Alexander

Although not Oranjemund stuff, there is relevance here..... This pics came in from Hennie Kruger and I find these type of pics fascinating, I include his comments. If you need the note translated, give us a shout. Please feel free to add your comments....

"Hallo Michael

My oom Piet [ P.J. ] Kruger was vanaf Vryburg oorgeplaas na die diamant velde tydens die onrus daar.

Na so lang tyd [ 80 jaar gelede ]  is ek nie seker van die feite nie , maar het gehoor dat P.J  ook vir 'n tyd op CDM was.  Die eerste foto van hom by die BSA  motorfiets . Hy is die man Links op die foto . let op na die ou registrasie nommer CCS 313 vir Vryburg

Waarvoor staan BSA ? iets soos British Standard Arms ?



Foto 3 is die polisie op oop vragmotors van die SAS/ SAR vervoer na die weskus.  Let op na die SAS op die lorrie se deur . Op die anderkant van die lorrie sal die Engelse weergawe van Logo wees. SAR



Die rugby foto ,  ek is nie seker van die gegewens nie. Maar ek dink dit is CDM teen Pofadder .CDM het baie keer weg teen die omliggende naburige dorpe gespeel, bv Keetmanshoop . [  Ha Ha neighbouring town 500 odd km away ! ]

As ek die spelers so kyk , dit lyk dat party spelers  wit skoene aan het . is dit dalk die ou seil tekkies , waarmee mense jare gelede tennis gespeel het ?

Lekker dag

Hennie Kruger"


I found the one of the SAP buildings with the dunes in the background fascinating, looks like it could have been in Omund and not Alex..

OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988

Michael Alexander

Lekker Stuff this, right up my alley....

"Die foto van die SAP stasie , ek weet nie of dit Alex of Oranjemund is nie.



Op die foto van die Staatsdelwery se bus , ek wonder wat die man daar by die agterkant van die bus doen ? dit lyk baie suspisieus , en daar is geen vrouens op daardie bus nie ? die busdrywer is seker die man met die wit jassie . daar was ook polisie manne. Mens kan die rangtekens op hul arms sien , of anders dan die pette .



Die vyf Pond noot het ek van die rekenmeester Dirk van der Walt by Barclays bank Oranjemund gekry . 'n Ovambo man het gekom om die geld  in sy spaar rekening te deponeer , 20 jaar na die datum op die noot .  Dirk se vrou Heleen was onderwyseres by OPS ongeveer 1975 tot 1978 / 79

Hulle kinders was ook daar op skool."



OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988

Gordon Brown

P.J. was the local SAP officer at Oranjemund in the late 60s, early 70s. He tested me driving a 13 gear truck for my extra heavy duty drivers licence in 1970-71?

Michael Alexander

I collect paper money and that SWA 5 Pond note makes me droooooool!

3d smiles(281)

Got a few Boer war coins in my collection.... love to hold them in the palm of my hand and wonder which person in the Boer war held this very coin, what did they spend it on?> What could you have bought for that amount back then......

OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988