Plaasseun stap kroeg binne met 'n volstruis onder die een arm en 'n
toiletbak vol R100 note onder die ander.
Die kroegman vra: "En die?"
Seun: "My pa het gesê as jy girls soek, moet jy 'n groot voël en 'n kakhuis
vol geld hê."
:emot19:
:emot19: :sorriso2: