Hier is 2 van Johanda se Voortrekker fotos. Is daar enige oud-Voortrekkers op die forum?
My first posting on this forum.
The second pic is from left to right Gert Muller (I think) Ian van Wyk and Derek Swanepoel?
Mnr AC Visser was my standard 2 teacher if I remember correctly.(I think thats him in the foreground?)
Hi Sigmund! And I will be the first to welcome you to the forum!! :emot112_2:
I think you've got the names right, and yes it's AC Visser and next to him is my dad, Louwtjie Theron. The lady standing with her back to the camera is Rika Roodt.
We need more Afrikaans on the forum, Please Afrikaaners , please feel free to type in Afrikaans....... woo_hoo :emot19_2:
Ohh sh**! That's discriminating Mike.
Die enigste rede hoekom ek in Ingels tik is sodat ons oorseese mense dit ook kan verstaan. Sal bietjie rondkrap, ek dink ek het nog êrens Voortrekker fotos en 'n sertifikaat. Great tye gewees, veral die kampe!
Dis jammer ek het nie foto's daarvan nie, maar ek was vir 'n week op 'n kamp hier naby Wellington in die winter, met nagmarse en die works. Het teruggekom met longontsteking. Dit was Voortrekkers vanoor die hele land. Heel moontlik 1978? Kan iemand dit onthou?
Dankie vir die Voortrekker foto's Antjie ! Ja Bertie jy sal nou jou foto's ook moet gaan uitgrawe ! Bertie, jy sien die Vissers nog - waar is Louisa ? Sys 'n jaar jonger as ons, maar ons was groot pelle - laat weet haar van die site.
Ja, ek onthou die Voortrekker kampe ! Veral die nagmarse en die wagstaan ! Jammer ons het nie meer foto's nie!
Quote from: Bertie Horak on August 09, 2008, 05:38:08 AM
Die enigste rede hoekom ek in Ingels tik is sodat ons oorseese mense dit ook kan verstaan. Sal bietjie rondkrap, ek dink ek het nog êrens Voortrekker fotos en 'n sertifikaat. Great tye gewees, veral die kampe!
Dis jammer ek het nie foto's daarvan nie, maar ek was vir 'n week op 'n kamp hier naby Wellington in die winter, met nagmarse en die works. Het teruggekom met longontsteking. Dit was Voortrekkers vanoor die hele land. Heel moontlik 1978? Kan iemand dit onthou?
Thanks for thinking of us 'foreigners' Bertie. I can read almost everything in Afrikaans, but there are words here and there that I just don't recognise. But hey, I need to practise as I'm dating an Afrikaaner ...
Good luck Patricia... lol
What? An Afrikaans speaking ARAB? sorriso2