Hello Michael Alexander,
Sien jy neem soms fotos van huise. Ons het in 62-4e laan gewoon vanaf 1957. Jy voel nie lus om so n paar daar af te neem nie asb. Ek sal soooooo bly wees, sal vir jou n musiek DVD pos in ruil daarvoor.
Middag, ek sal probeer more n draai maak!
abouttime