Weet enige iemand wat van hierdie mense geword het, Buks Beukes, Johan de Pola, Cecile botes.
Buks Beukes - my pa het jou altyd genoem as bynaam " boks beesmis". Jy het altyd vir my pa genoem "Daddy Boy" en vir my ma het jy genoem " Ouvrou "
Weet enige iemand wat van hierdie kosbare mense geword het?
Gertjie Pretorius
Gertjie Johan is in die Kaap. Ek het kontak met Johan Krige en hy sal weet waar Johan is. Sal vir jousy details by Karen kry.