A bit late to follow up on this, but Alta asked me to add Hugo's name to the Lost Diamond's list, he passed away at the age of 60.......
Condolances to the family......
hallo alta,
hoop dit gaan goed met jou,jammer om te lees van
van hugo se dood, ek is nie goed met woorde vir sulke tyding nie.
maar sterkte vir jou en die familie ons dink aan julle.
van wessel wessels & gesin.
vredendal