Oranjemund Online

ORANJEMUND DISCUSSIONS! => The Family Tree! Stork and Baby Story => Topic started by: Gerald Nagel on February 15, 2010, 02:15:10 PM

Title: Herken iemand homself 1961/3
Post by: Gerald Nagel on February 15, 2010, 02:15:10 PM
Hierdie foto is geneem 1961/63. Herken iemand homself aan die linkerkant? Sal graag wil weet wie dit was.

Die drie ander is van tweede links Andre, Ria, myself Gerald Nagel. My pa, Bernie,  het iets met telecoms te doen gehad en het trompet gespeel in een of ander orkes.