Nand almal ek is nuut op di forum en ek wil sommer dadelik wegspring met n soeke na n vriend Gary Botha hy was n enkel persoon, het by di geologi afdeling gewerk in 2003, en het dromme gespeel as n tydverdryf, hy het in di enkel woonstelle gebly regoor di rugby veld, kan iemand help?