Wenvis twee dae te vroeg
'n Voorspel tot Hentiesbaai se Visfees met sy groot hengelkompetisie was 'n kabeljou van 25 kg wat Henri Snyman van Swakopmund Donderdag by Myl 30 gevang het.
So 'n bielie het in g'n jare op die hengelkompetisie uitgekom nie, maar vir Henri was dit twee dae te vroeg. Hy het pelsers vir aas gebruik. Die kabeljou was net deel van 'n mooi vangs vir Henri en sy geselskap. Benewens die ou grote het hulle ook vyf kabeljoue van so 'n 3 kg, drie kolhaaie en drie babers gevang.
Hentiesbaai se Visfees het vandag begin met die groot hengelkompetisie wat môre plaasvind.
I wonder what the size of the biggest Kabeljou ever caught at omund is/was?
I'll be able to get that info from Balletjies (Oranjemund Angling Club STATS.)......I'll get back to you on that one.
More so... one has to wonder, what the heck did they do with that aquatic piece of braaimeat......
Made one great jar of curry I suppose!!! That's about all you can do with whoopers like that..... notfair
Hey Charles, you have been online here the whole weekend.... is their an all weekend trance party happening at your place this weekend?
image201
Yeah!! It's called boredom... image061. O/online has enough reading matter to keep one busy though!! woo_hoo