Hallo amal
Wil net graag uitvind of daar enigiemand is wat weet wat van Danie en Cecilia ( Cecile ) Botes geword het of waar hulle hulself nou bevind. My ma en my oom , Klein en Meisie Pretorius wil baie graag weer kontak maak met hulle. My ma se laaste wat sy gehoor het was Danie vloot toe en Cecile in Wellington maar is nie seker daarvan nie. As dit nog sal help my ouma en oupa was Louis en Martie Pretorius. Sal enige hulp vreeslik waardeur.
My kontak nommer is : 078 506 7894 of anders my E-Mail : darrenmagda@gmail.com
Hi dis reg, Cecile was in Wellington op skool maar wat van haar geword het daarna sal ek nie kan sĂȘ nie, ek verbeel my hulle het Gauteng to getrek of so iets.