Anyone looking for my brother in law, Giel Huisamen, can contact me, I have made contact with him today, he aint a fellow for PC's, so I will provide you with his cell and/or work number:)
Hi Henk,stuur groete vir Giel,hy sal my onthou as die jong luitenant met die klomp ou toppies swink image04 ek het nou nog een van die groepfotos teen my muur,en wat n' bende was dit nie.maar dit was goeie tye daai. BoomSmilie_anim chocolate-51
Sal so maak Andre :)
Groete vir Giel van my af ook asb......sy broer Leon was saam met my in Affenrucken