Local Girl making headlines...
"Mej. Atlantico Namibiƫ, Robyn Siebers, sal die eerste Namibier ooit wees, wat deelneem aan die Mej. Atlantico Internacional-kompetisie, wat in Februarie volgende jaar in Uruguay plaasvind.
Die 20-jarige Robyn was in 2009 een van die top 10 Mej. Namibiƫ-finaliste, maar moes ongelukkig op die laaste oomblik onttrek.
Hier dra Robyn 'n aandrok van die Suid-Afrikaanse ontwerper, Charlene Sauerman. "
LINK: http://www.republikein.com.na/kollig/mej-atlantico-namibi.127180.php