Verloof

Started by Carl Wrbka, April 27, 2008, 08:03:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Carl Wrbka

Jannie:         "Pa wat is verloof?"

Pa:               "Dis soos as ek vir jou 'n fiets vir Kersfees koop en dit al vir jou gee in November.
                    Dan mag jy nog nie op hom ry nie, maar jy mag solank met sy klokkie speel!"