Zerkie Bergh

Started by Zerkie Bergh, January 19, 2009, 11:52:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Zerkie Bergh

Kan iemand my onthou, Zerkie Bergh? In Oranjemund gebore 1958...
daar tot 1970. Was in 1970 in std 4a by mnr Heunis. Het in 4e Laan gewoon,naby Arnold Wessels,Warren Few,Inus de Wet. My pa het in magasyn gewerk,later Parks & Gardens.
Oranjemund 1958 - 1970

Dalene Steenkamp (Coetzee)

Nee, so bietjie voor my aankoms in die dorp, maar......

is jy die sanger, Zirk Bergh?..... 
Life becomes harder for us when we live for others, but it also becomes richer and happier. Friendship is a sheltering tree.

To be clever enough to get a great deal of money, one must be stupid enough to want it.

Those who bring sunshine to the lives of other cannot keep it from themselves.

Bertie Horak

Surprise, surprise?
If I'm correct this is a young Zerkie at his sister Rosa and Okkie's wedding?

Jis Zerkie, ek was nog te klein om te onthou, maar ek dink ek is reg.  My ousus Francie is die strooimeisie met die pienk aan.
Welkom op die site! msn emoticon (8)
Oranjemund 1965-1982; 2019 and counting...

Michael Alexander

Gee! Bertie, that was a quick connection.... Zerkie just got here.....  swink
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988

Bertie Horak

Hope he pops in again soon.  Maybe I should send him a PM.
Oranjemund 1965-1982; 2019 and counting...

Michael Alexander

Think he would be surprised to see the response to his post!

:emot19_2:
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988

Zerkie Bergh

Ja dit was ek, was baaaaie bedon*$# oor ek die simpel klere moes dra.
Daai tyd(oertyd) was dit die mode om die hofknapie so aan te trek. Was ok bang van my pelle ry dalk verby die kerk en sien my in die klere. Rosa en Okkie het later ongelukkig geskei.

My suster Rosa is so 3 jaar terug oorlede na lang siekbed, ek verstaan Okkie was dood op die rugbyveld aan n hartaanval in Alexanderbaai, so 1973 rond (Nie 100% seker of dit waar is nie, Berti kan dalk weet). Okkie was lief vir rugby, het heelagter vir Oranjemund gespeel.

Nou weet ek wie Bertie ok is, jou ouers gesien so 6 jaar terug in Koiingnaas. Ek kan jou nie onthou nie, jy was darem te klein. Jou suster (strooi meisie) was weer so 2 jaar ouer as ek. Ons het die wit angeliere nog in julle tuin gepluk.

Die ander mense op die foto lyk soos my ouers(foto bietjie dof), maar dit moet wees. Hul ok al oorlede. Ja ai....

Oranjemund 1958 - 1970

Zerkie Bergh

Ek sukkel nog met die internet/email besigheid, my generasie voor computer,hoop my email is "ge-send".
Oranjemund 1958 - 1970

Diana Rudd (Boehme)

I remember the name Burgh from parks and gardens. Also Mr Heunis....Zerkie I don't remember you, you 2yrs younger than me so may remember my sister Irene. We lived across from Bertie in 11th. We were in O'mund from 1960.
O.P.S -1969, Springfield Convent -1970, Holy Cross Convent-1972., Centaurus-1974
I got around.

Zerkie Bergh

Hallo Diana...dalk onthou jy my jonger suster (ouer as ek) Elna van Reenen...en ok dalk Gertjie Pretorius, die klein mannetjie wat so hard gehardloop het, al die rekords gebreek in atletiek, was ok bokskampioen. Het hom opgespoor, hy nou in Potgietersrus. Hy was net ouer as Steven Meyer en Jeffry Quintin(dink mens spel dit so),was ok top atlete,as jy hul onthou.

Ek probeer nou 2 fotos attach,hoop dit werk?

Oranjemund 1958 - 1970

Zerkie Bergh

Lyk my net een foto is deur, hier's die ander een...Elna van Rooyen, sy ongelukkig ook al oorlede, as iemand haar onthou.
Oranjemund 1958 - 1970

Cherry (Alcock)

I also vaguely remember your family Zerkie although like Diana I think you were slightly younger than me; more my sister Coral's age.

Zerkie Bergh

Ek het gedink en gedink maar kan nie Carol Alcock, of Irene Boehme onthou nie, ek onthou wel Reinhard, maar sy van was Bluhm, sover ek onthou.
Oranjemund 1958 - 1970

Gerald Nagel

#13
Zerkie passed away in tragic event today.

I met him when we were both 4 years old in Ornjemund and 12 years later in Kraaifontein.