The Shepards!

Started by Michael Alexander, November 18, 2007, 10:29:28 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Michael Alexander

A good friend of mine over on the Cheetah site, sent the following email to me....

"Ek sien daar het 'n "Shepard" famielie ook gebly.

 

Toe ek in 1984/85 op De Aar in die gevangenis diens gewerk het was daar 'n Adjudant Shepard.  Hy was 'n groot man, evens geset met swart hare.  Hy was 'n baie goeie man, ek kon onthou ons jong manne het mos nooit geld gehad nie, en hy het altyd vir ons geld geleen.  Hy was toe seker so 35/36 jaar oud.

 

Ek wonder of hy ook famielie was of is van die Shepards van Oranjemund.

 

Groete vir al die wonderlikke mense daar. "

So I was just wondering if any of you could add to it....

pls

OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988