Prinses Roselyn - Anyone help?

Started by Michael Alexander, March 27, 2009, 05:33:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Michael Alexander

Received this email.... any of ye old timers have something:

"Hi Michael

Ek neem aan jy is Afrikaans – in 1967 toe ek in Gr. 2 in Ferndale Laerskool was, vandag Randburgse Laerskool, het ons ook Prinses Roselyn opgevoer. Ek was een van die gaste op die bal, my oudste broer, St. 3, was 'n sigeuner en my tweede oudste broer, St. 2, was 'n kabouter. Ek wil graag die musiek en woorde v/d operette in die hande kry en het dit by die nasionale biblioteek in Pretoria gevind – maar mag dit nie kopieer sodner toestemming van Van Schaik nie en hulle het nie op my navrae gereageer nie. Weet jy dalk waar ek die lirieke en woorde in die hande kan kry, sal dit help as ek die skool kontak?

Vriendelike groete,

Marilese Koch.



NB: Die dans van die feëtjies op die musiek vna La Barcarolle van Tales of Hoffman was die wonderlikste ding wat ek nog ooit in my lewe gesien het – niks kan ooit weer so betower as wat my sewejarige oë gesien het nie!"


Her email is Marilese.Koch(place the @ sign here)dac.gov.za
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988