Horak's 40 years ago.

Started by Bertie Horak, September 07, 2008, 05:04:21 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Stephanie Van Niekerk

Hi Bertie, Jou ouers se tuin was altyd baie mooi en netjies (in Oranjemund en Koingnaas). Ons (ek en my eks) was ook n paar jaar in Koingnaas. Ek onthou nog die dag toe ons daar gekom het vir die onderhoud. Jou ma het na my jongste kind gekyk terwyl ons by personeel kantoor was.
Jou pa het daai tyd ook baie voelhokke gehad. Kan nog onthou hoe die straat lig by hulle huis altyd "foutief" was (terwille van die voels).
Ek sien jy het n foto van Barnato (skoolsport) geplaas. Hehe, dit laat my terug dink aan ons afskeids funksie op Koingnaas. Daar gaan staan jou pa en vertel so ewe vir almal dat ek n cheerleader op my dae was. Sien tot my pop sit ewe "grand" op daardie foto.
Waar is jou ouers deesdae?

Bertie Horak

@ Stephanie - Dankie Stephanie, ja Ma en Pa was altyd mal oor tuinmaak.  Nou nog lyk die erf in Malmesbury waar hulle bly soos 'n oerwoud.  Orals potjies met blomme of bolle, want die tuin het nie genoeg plek nie!  O en natuurlik is die hele agterplaas nog steeds beplak met voelhokke!  Sal hulle laat weet van jou.  Geniet die website, dis regtig addictive en wonderlike Oranjemund familie om mee te gesels en dinge uit die verlede te onthou.
Oranjemund 1965-1982; 2019 and counting...

John Haycox

Yes, we also had a chunk of lawn at 21/11.  Remeber my mom used to ask for and CDM would deliver silt (is that right) a type of brown ground from the river.  Apparently this stuff was good for the garden.
OPS 1950 to 1956;   Piketberg Hoër 1957;  JG Meiring 1958;   Piketberg Hoër;  Cape Town Tech, Wingfield Tech, CCATE, UCT 

Greetings,
John Haycox

Diana Rudd (Boehme)

Yes I do remember CDM delivering some sort of lawn dressing maybe silt. My dad used to get it as well.
O.P.S -1969, Springfield Convent -1970, Holy Cross Convent-1972., Centaurus-1974
I got around.