Afrikanse mense...

Started by Shola Schreuder, July 04, 2007, 04:25:31 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Shola Schreuder

Toe nou julle!

Ek weet dit kan nie net die Engelse wees wat weet hoe om 'n PC en die internet te gebruik nie.  Kom da!  Skryf ook 'n ding of twee...

Laat weet wie en waar almal is!
Live life to the fullest!  Ride a Quad!

Bianca Oliver

crikey Shola!  How are you?  Where are you?  or should I say.

Hoe gaan dit? Waar is jy?

B

Shola Schreuder

Hey!

I will drop you a mail and fill you in!

Keep in touch on the site, it's gooooooood...

S
Live life to the fullest!  Ride a Quad!

darryl weidemann

hello shola
how goes it you still in o'mund
i think us english folk have to much time on our hands
of course i am in shape...i'm round

Shola Schreuder

Hey jy!!

Nee, ek dink die Boertjies is te bang om te erken dat die Souties een voor is!!
Live life to the fullest!  Ride a Quad!

goofy

JA NEE DIE ENGELSE HET DIE ( RE-RUN ) VAN DIE BOERE OORLOG GEWEN IN DIE  "DUMPS "LANKS DIE GARAGE GEWEN ,MAAR ONS KAN NOG DIE TAAL PRAAT. ;D

bobbysmith

julle moet lekker menser,no bad afte 39 years,ps,et het julle allmall lief xxxlove nobby xx

brandonvdw

Ja ja al die mense moet daar uit wees!!
Ek sal een ding se in london praat almal die taal sodat al die soutpiele nie weet oor en wat ons praat nie....lekker ne

en luister shola jy moet ook aseblief skryf my email is westhuizenb@hamptons-int.com ...............now get in touch bru

Mientjie Ferrie (nee Du Plooy)

Ek's 'n boertjie en is gereeld online en moet erken daar is maar min afrikaanse mense se name op die site :-\  Dis seker maar omdat dit die souties was wat die meeste kak aangejaag het en dus meer het om te vertel ;D

JohanB

Wag nou , wag nou, die souties is net altyd UITGEVANG, dis hoekom! Die boere is net nooit gevang nie! Ek het nou lekker sit en lees oor die alternatiewe anglo-boere oorloƫ, en die Mund-style bos oorloƫ, en dit was omtrent die beste tye gewees!

Die souties en die boere was rerig in 'n reuse stryd gewikkel, maar snaaks genoeg het dit nooit ontaard in 'n lelike besigheid nie. Vandag se kinders sal mekaar met messe bykom as hulle moet baklei soos ons baklei het!

Snaaks hoe alles naam gehad het onder die kinders:

ons parkie, of julle parkie, die tenk parkie, ons bos, hulle bos, nuwe bos, en so aan.

Ons het altyd by die quarry gaan afjaag op bodyboards. Dit was groot pret gewees. Jy't jou net des moers geval alke keer as jy onder kom want die sand het nie uitgelevel nie, so dit was asof jy in 'n muur vasgejaag het.

Goeie ou dae...

Shola Schreuder

mmm, nou wat ons ouer is, kan ons duurder speelgoed bekostig - soos Quads en glo my jy val jou moertoe!

Ek het gelukkig nog niks gebreek nie, maar ek het al my in my ma in geval en ek raak bietjie oud daarvoor, nou raak die beserings nie so vinnig gesond nie.  So dit beteken ons ly bietjie langer, maar glo my sodra jy kan, klim jy net weer op!

Die quarries is nog daar en is nog groot pret!
Live life to the fullest!  Ride a Quad!

Adriaan Van Rooyen

Haai Goofy,on what island are you stranded,lekker om van jou te hoor man.Die boere en soutie oorloe was great,en soos JohanB se daar was nie ernstige casualties nie,ek dink die enigste ongevalle was die broodlorrie wat ons saam gerob het met n'pint melk, deesdae noem hulle dit mos hijack.....   
There's Only One Western Province!

Paul Alexander

I say, what on earth are you chaps ever on about in your quaint language?

Adriaan Van Rooyen

Now, Paul i say old chap,you know about the thing about standing with one foot in S/A ,one foot in America and the rest is history.......! 
There's Only One Western Province!

Hooter

Hallo Shola
Is jy familie van Samma en Ronelda Schreuder ?