Die Voortrekkers!

Started by Andrewette (Theron), August 05, 2008, 03:37:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Andrewette (Theron)

Hier is 2 van Johanda se Voortrekker fotos.  Is daar enige oud-Voortrekkers op die forum?
Andrewette van der Westhuizen
Oranjemund 1966 - 1980

sigmund storm

My first posting on this forum.
The second pic is from left to right Gert Muller (I think) Ian van Wyk and Derek Swanepoel?

Mnr AC Visser was my standard 2 teacher if I remember correctly.(I think thats him in the foreground?)

Andrewette (Theron)

Hi Sigmund!  And I will be the first to welcome you to the forum!!  :emot112_2:

I think you've got the names right, and yes it's AC Visser and next to him is my dad, Louwtjie Theron.  The lady standing with her back to the camera is Rika Roodt.
Andrewette van der Westhuizen
Oranjemund 1966 - 1980

Michael Alexander

We need more Afrikaans on the forum, Please Afrikaaners , please feel free to type in Afrikaans.......   woo_hoo  :emot19_2:
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988

georg ruf jr.

Ohh sh**! That's discriminating Mike.
Nothing special. Just some clips I put in youtube.de
http://de.youtube.com/results?search_query=bigbug74&search_type=&aq=f
Please comment! It may help promote our volleyball-club.
Skype: bigbug74

Bertie Horak

Die enigste rede hoekom ek in Ingels tik is sodat ons oorseese mense dit ook kan verstaan.  Sal bietjie rondkrap, ek dink ek het nog êrens Voortrekker fotos en 'n sertifikaat.  Great tye gewees, veral die kampe!
Dis jammer ek het nie foto's daarvan nie, maar ek was vir 'n week op 'n kamp hier naby Wellington in die winter, met nagmarse en die works.  Het teruggekom met longontsteking.  Dit was Voortrekkers vanoor die hele land.  Heel moontlik 1978?  Kan iemand dit onthou?
Oranjemund 1965-1982; 2019 and counting...

Johanda Fourie (Theron)

Dankie vir die Voortrekker foto's Antjie ! Ja Bertie jy sal nou jou foto's ook moet gaan uitgrawe ! Bertie, jy sien die Vissers nog - waar is Louisa ? Sys 'n jaar jonger as ons, maar ons was groot pelle - laat weet haar van die site.
Ja, ek onthou die Voortrekker kampe ! Veral die nagmarse en die wagstaan ! Jammer ons het nie meer foto's nie!

Patricia Lotte

Quote from: Bertie Horak on August 09, 2008, 05:38:08 AM
Die enigste rede hoekom ek in Ingels tik is sodat ons oorseese mense dit ook kan verstaan.  Sal bietjie rondkrap, ek dink ek het nog êrens Voortrekker fotos en 'n sertifikaat.  Great tye gewees, veral die kampe!
Dis jammer ek het nie foto's daarvan nie, maar ek was vir 'n week op 'n kamp hier naby Wellington in die winter, met nagmarse en die works.  Het teruggekom met longontsteking.  Dit was Voortrekkers vanoor die hele land.  Heel moontlik 1978?  Kan iemand dit onthou?

Thanks for thinking of us 'foreigners' Bertie. I can read almost everything in Afrikaans, but there are words here and there that I just don't recognise. But hey, I need to practise as I'm dating an Afrikaaner ...
OPS ('74-'79)
RGHS ('80-'84)

georg ruf jr.

Nothing special. Just some clips I put in youtube.de
http://de.youtube.com/results?search_query=bigbug74&search_type=&aq=f
Please comment! It may help promote our volleyball-club.
Skype: bigbug74

Michael Alexander

What? An Afrikaans speaking ARAB?   sorriso2
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988