Johan Van As Coetzee (van As - Second name)

Started by Andre Coetzee, July 28, 2008, 09:05:54 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Charmain Meier (Heusdens)

Hi Eugene

Goed om jou op die forum te sien.  Hoe gaan dit? Waar in die wereld is julle?

Charmain
The higest love of all finds it's fulfilment not in what it keeps, but in what it gives.  We may give without loving, but we cannot love without giving

Charmain Meier (Heusdens)

Dunja

Sadly, Jorrie's wife, Debbie passed away. During my visit to Suna and Eddie end April/beginning May I visited her grave in Koffiefontein. Done up very nice.

Charmain
The higest love of all finds it's fulfilment not in what it keeps, but in what it gives.  We may give without loving, but we cannot love without giving

Eugene Barnes

Hi Charmain,

Ek en Ingrid is die laaste 18 jaar al in Musina(Messina). Ek en sy werk albei vir de Beers, Venetiamyn. Ek steun Dunja se idee van 'n reunie in Pretoria, aangesien hier baie oud Oranjemunders is wat dit ook sal bywoon. Ek dink nog baie terug aan die ou dae. As ek na jou foto kyk, is jy een van die min mense wat nog net dieselfde lyk.

Mooi bly.

Andre Coetzee

Charmain,
Ek het vir my pa van jou vertel en hy stuur groete. Hy wil graag weet waar jy nou woon?
Jy kan hier of met n privaat epos antwoord as jy wil. Ek gee sy selfoon nommer ingeval jy of iemand anders hom sou wou kontak. 082 405 6440. Hy is in Bellville in die Kaap.

Groete
Andre
Oranjemund 1969 - 1987
OPS 1975-1981
HSN 1982-1986
Oranjemund 2013 -

Charmain Meier (Heusdens)

Hi Eugene

Ek is baie bly om van jou te hoor.  Jislaaik, julle ouens moet gerus 'n draai kom maak as julle in ons geweste is.  Ek steun beslis Dunja se idee om in Pretoria 'n reunie te hou.  Dis sal goed wees om al die bekende gesigte weer te sien.  Ek het nie gedink dat julle so lank al by De Beers in Venetia werk nie.  Is Oom Dirk en Tannie Ina van der Merwe nog daar?  Mooi bly en groete vir Ingrid, ons praat later weer.

Charmain
The higest love of all finds it's fulfilment not in what it keeps, but in what it gives.  We may give without loving, but we cannot love without giving

Charmain Meier (Heusdens)

Andre

Baie dankie vir jou pa se selfoon no, stuur asb vir my sy landlyn no indien hy wel een het, Ek sal baie graag weer met hom wil praat na al die jare.

Charmain
The higest love of all finds it's fulfilment not in what it keeps, but in what it gives.  We may give without loving, but we cannot love without giving

Andre Coetzee

Charmain,
Sy landlyn nommer is 021 948 8106
Andre
Oranjemund 1969 - 1987
OPS 1975-1981
HSN 1982-1986
Oranjemund 2013 -

Eugene Barnes

Haai Charmain,
Ons is deel van die meubels hier. Dirk en Ina is nog steeds in Musina. Hulle bly op 'n plaas na Dirk se aftrede. Hulle lyk albei nog baie goed. Ferdie en Jean de Klerk is ook nog in die dorp. Ferdie het ook afgetree.

My jongste dogter bly in Pretoria, ek moet net sĂȘ kom ons ry dan wil Ingrid gaan. Ek sal jou kontak want dit sal lekker wees om jou weer te sien.

Ingrid het reeds in Februarie, hierdie jaar 25 jaar vir de Beers gewerk. Sy en Nico Stassen kry volgende maad hulle awards. Jy sien elke keer as ek antwoord, kom daar nog ou Oranjemunders na vore.

Mooi bly

Charmain Meier (Heusdens)

Hi Eugene

Dis sal wonderlik wees as julle hier 'n draai kan maak. Ja, maak nie saak waar in die land mens beweeg nie, jy sal verseker 'n ex Oranjemunder of huidige Oranjemunder raakloop. Jy moet bietjie die mense motiveer in Mussina as die reunie wel in Pretoria gaan plaavind (ek hoop dat dit wel hier sal gebeur) om ook plan te maak en die verrigtinge by te woon. Eugene, ek onthou nog so goed die keer toe julle besig was met 'n saak en tydens die ondervraging, toe jy die ou bietjie ge-"panelbeat" het en die kraan by die hospitaal windskeef gestaan het. Was goeie tye. Ek het ook kontak met Evert Geldenhuys gemaak, te danke aan Pete Shout wat sy email adres vir my gestuur het. Hy is heeltemal grys, woon in Windhoek.

Mooi bly en groete aan Ingrid.

Charmain
The higest love of all finds it's fulfilment not in what it keeps, but in what it gives.  We may give without loving, but we cannot love without giving

Hooter

goeie dag aan julle Coetzee's
julle sal onthou dat my kinders . Japie en Salome Kruger met julle maats was . Ons het in 18/3 gebly
Ons en die van As bure was goeie vriende . ek is bly om the hoor dat dit goed gaan met julle almal . Ons onthou ook die hele personeel van Security van daardie jare , en ook vir die Kotze gesin wat later na Upington getrek het .Groete vir Johan en Cecile

Andre Coetzee

Goeie dag oom Hennie,

ek onthou nog.. ek het die groete aan my ouers oorgedra per epos. Waar in die wereld bevind julle jul nou?
My ouers woon in Bellville in my huis en ek sit in Walvisbaai. My broer Marius woon in Vredenburg aan die weskus.
Groete
Oranjemund 1969 - 1987
OPS 1975-1981
HSN 1982-1986
Oranjemund 2013 -

Adriaan Van Rooyen

Hi Andre, Ek het baie jare saam met jou pa gewerk,n' mees ongelooflike mens,ons was maar nog jonk,hy kon darem vir jou n' nagdiens kort maak, vandag  sit ek met 25 jaar diens al,maar ek geniet nog elke oomblik daarvan,ek mis natuurlik manne soos jou pa,oom Bert, Jorrie ens,ons het natuurlik baie by hulle geleer,en ek pas nog steeds sommige dinge toe wat hulle by my tuisgebring het,en die belangrikste een was natuurlik,moenie die damn diamante steel nie.... vandag 25 jaar later vang ons nog steeds die b.......s want hulle dink hulle weet meer,maar weet jy wat, EXPERIENCE wins every time.Stuur groete aan jou pa.en se vir hom ek weet nou waarvan hy altyd gepraat het... gnite     
There's Only One Western Province!