Johann Stander, Chris Parr and John Mack

Started by Gregg, February 25, 2009, 10:49:04 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Michael Alexander

Woodlands Dairy's is die ouens wat Spar melk maak....

Julle praat van Dup Telfoon, is mos nie die selfed Dup wat vir Namdeb(CDM) telefoon dept gewerk het, lyk amper soss Manilito van High CHapperal .....?  Oranjemund verlaat, omtrent 4 of 5 jaar terug?

idontknow
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988

Hooter

Nee die Dup Tellefoon Du Preez , kortterig van postuur en het 2 dogters gehad . Hy  het baie jare gelede van CDM na Kimberley gegaan -en dit was nie baie jare nadat Ross Holland afgetree het nie , en  daar is hy bevorder tot Hoof van die Kommunikasie dept . dws Telefone en Radios tesame . Toe dit nie so goed gegaan het met die Diamant handel 1992/1993  het hy op pensioen gegaan van Kimberley myne af  .
ek dink die Dup wat jy van praat was Du Plessis , 'n skralerige persoon , en ek reken dat hy moes aftree ongeveer teen 2004

Michael Alexander

Sorry, Ja jy is reg, ek het deurmekaar geraak, Duppie van die telephone dept was Du Plessis... afgetree na Henties Baai toe...
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988