Sharemax

Started by Paul (Pepe) Freemantle, November 26, 2010, 05:41:26 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Paul (Pepe) Freemantle

I received this mail and is well worth reading how the ANC is destroying white owned businesses.

ABSA BANK
1.Geskiedenis:
1994; ANC kom aan bewind en Mnr Trevor Manuel word aangestel as die Minister van Finansies. Hy ontmoet later 'n jong dame werksaam by die Tesoerie by name Me. Maria Ramos. Me. Maria Ramos is waarskynlik 'n dame met goeie werksetiek en bo gemiddeld. Haar ondervinding is dus in die gebied van belasting invordering. Me Maria Ramos word later aangestel as die hoof van Transnet sonder dat sy enigsins ondervinding of opleiding in die funksie van so 'n onderneming waar vervoer en die netwerk van handel,spoorlyne met al die verwante industriee verbonde daaraan gehad of gekry het. In haar eerste jaar by Transnet verander sy 'n kollosale verlies na 'n kollosale wins deur die verkoop van Transnet bates. Dit was immers maklik want geen projek is afgehandel en geen geld is bestee in die verbetering van die netwerk nie dus is geld betaal aan salarisse en lone sonder dat enige werk gedoen was. Barclays bank van Engeland besluit dat hulle 53% van ABSA wil bekom. Om dit te doen moet die Minister van Finansies die goedkeuring daarvoor gee wat hy ook doen en nou vloei 53% van ABSA winste na die buiteland.
Mnr. Trevor Manuel skryf 'n ope brief in 'n Sondag koerant aan Dr. Steve Booysen, toe Uitvoerende Hoof van ABSA, nadat Dr. Booysen aan die base van die lokale sokkerklubs 'n bedrag van R50 miljoen wou skenk vir die sokkerklubs se rekeninge waarna die klubs se rekeninge na ABSA sou kom. dat Dr. Booysen moet nie dink dat die bedrag is belasting aftrekbaar nie en dat die regering probeer om korrupsie te stop en met die voorstel van Dr Booysen hy korrupsie aanwakker. Daar verskyn 'n berig in 'n sondag koerant dat ABSA 'n verlies beloop het van R1,1 Miljaard op die "Futures" mark. Later verskyn nog 'n berig in 'n Sondag koerant dat ABSA 'n velies van R750 miljoen gelei het met die ontwikkeling van die Pinnacle Point Golf Landgoed in Mosselbaai en dat ABSA uitgifte aan die publiek wil aanbied om sodoende die verliese te oorbrug. In hierdie tydperk is Me Gill Marcus voorsitter van die direksie van ABSA en moes dus mede aanspreeklik wees vir die ABSA verliese en ook kennis gedra het van die aanbod aan die lokale sokker base. Dr. Steve Booysen verlaat ABSA (met 'n "Golden Handshake") en ook so sy hele bestuurspan behalwe Mnr Louis Von Zeuner, wie die adjunk uitvoerende hoof van ABSA was en nou nog steeds is.
Wie word aangestel as nuwe Uitvoernde hoof van ABSA?, niemand anders as Maria Ramos,Toe al Mev Manuel, (Vergelyk die aanstellng met Trevor se kontak met Barclays) sonder enige ondervinding in die bankwese met Mnr. Louis Von Zeuner as haar adjunk en enigste oorblywende lid van Dr Steve Booysen se bestuurspan. Tito Mboweni is nie langer welkom by die Reserwe Bank nie en word vervang deur niemand anders as Me. Gill Marcus nie. (Nie goed gedoen by ABSA nie) maar goed genoeg as President van die Reserwe Bank. (ANC kontakte)
Met die ekonomiese probleme in Amerika en in Europa veroorsaak deur die banke vertel en spog Mnr. Manuel met elke geleentheid wat hy kry en soms skep dat hoe goed hulle (hy) die finansieele stelsel hier geskep het en fiskale bestuur toegepas word en dat die probleem wat in Amerika en Europa heers nie hierheen na die banke sal kom nie. Rente koerse op beleggings by banke was redelik goed en mense (pensioenarrise) met kontant het hulle geld by banke op kort termyn (een jaar) en op die geldmark by banke bele. Toe die rente koerse begin daal en beleggers dit aan hulle sakke begin voel, soek die beleggers ander weivelde en ontrek sodoende hulle fondse uit die banke met verstryking van die beleggings periode.Sharemax was toe aantreklik en lok die ontevrede beleggers van die banke. In die tydskrif Sake24 van 21 Februarie 2010 op bladsy 17 verskyn 'n berig oor ABSA geskryf deur Maarten Mittner. Die opskrif lees; "Absa kan stewig vertoon in die volgende twee jaar" die verslag beskryf nie 'n wonderlike prentjie van ABSA se possisie nie. Op die selfde bladsy verskyn 'n verdere berig met die opskrif "Absa se beleggings skitter". wanneer die berig gelees word staan dit soos 'n paal bo water dat dit nie so skitterend by ABSA gaan nie, Maria Ramos ten spyt. Beleggers begin om hulle fondse te ontrek by die banke en bele by ander instansies soveel so dat die banke dit die ergste begin voel. Maatskappye soos Sharemax Beleggings,'n sindikasie maatskappy wat in ongenoteerde komersieele eiendomme bele en ontwikkel, lok toe meeste van die banke se beleggers wat bele in eiendomme wat deur die maatskappy aangebied, ontwikkel en bestuur word. Die Reserwe Bank besluit om Sharemax aan te vat nadat Sharemax reeds vir 11 jaar sake doen en nie 'n enkele ontevrede klient het nie en Tito Mboweni dit nie nodig ge-ag het nie, toe hy die President van die Reserwe Bank was nie. Sharemax, na samesprekings met die Reserwe Bank, verander die struktuur van toekomstige beleggings,Villa 2 ontstaan, om die Reserwe Bank tegemoet te kom en toekomstige beleggers
boet sodoende 2,5% van hulle 12,5% rente in wat dus 20% van hulle rente verdienste is op belasting.
Die Ontvanger moes hiermee baie tevrede gevoel het want wat gee hy om vir ouer blankes wat op hulle eie stoom finansieel voort bestaan en nie 'n finansieele las op die staat uit oefen nie. Die 20% belasting, of 'n gedeelte daarvan, is ook nie verhaalbaar vanaf die Ontvanger nie deurdat dit as 'n na belaste divident betaal is alhoewel dit direk van die belegger se inkomste verhaal is. Sou 'n persoon, ouer as 70 jaar, rente ontvang, wat meer is as die toegelate bedrag deur die
Ontvanger, dan sou so 'n bedrag belas word teen 'n koers van 18%, maar deurdat so 'n persoon se beleggings opbrengs met 20% belas word is dit 11,11% meer as die toegelate bedrag en nie verhaalbaar. Nou is daar duisende bejaarde beleggers van die Maatskappy wat geen inkomste maandeliks ontvang nie, danksy die 4 groot banke, maar wat gee die banke of die  Reserwe bank om vir die mense, want as jy nie inval by die besluite, (hoe swak ookal) van die instansies (ABSA, Standerd,
Nedbank en FNB) kan jy maar hongerly. (ABSA behoort 53% aan Barclays, Engeland; Standerd 49% aan die Sjinese; Nedbank staan op die punt om oorgeneem te word deur die Sjinese Bank HSBC).
Jy of bele jou geld by hulle of hulle gebruik die Staats masjienerie en sink die Instansies wat inisiatief gebruik.
Dan kan daar gekyk word na die prestasie bonusse wat uitbetaal word aan die top bestuur van die banke. (Ek kan dit nie bevestig nie maar verneem dat Maria Ramos 'n prestasie bonus ontvang het R13,2 miljoen) en as dit so is het ek niks gehoor dat Trevor Manuel dit kritiseer nie. Sou hy dit goedkeer, sonder kommentaar, as die persoon nie sy vrou was nie? Ek twyfel.
Julius Malema het daaroor uitgewy. Hy het hierdie keer nie die kat aan die ambeie beet nie. Nog 'n aspek wat mense soos Manuel, sy vrou, Maria Ramos en Gill Marcus nie verstaan en skynbaar nooit sal verstaan nie is dat die kommersieele eiendomme wat ontwikkel word vir die land ontwikkeling daar bied sonder dat die regering hoef te betaal en dat daar wanneer die eiendomme begin geld genereer die staat weereens belasting ontvang en ook die Munisipaliteite, nie te noem van die werkskepping en geleenthede wat daaruit vloei en geskep word nie met verdere voordele vir die Staatskas. Manuel word aangestel in die kantoor van die President en van daar beplan hulle die ondergang van die blankes. Wanneer dit bereik is vertrek Manuel en sy Portugees sprekende vrou na Portugal vir hulle aftrede met geld hier bekom (nie verdien nie) en lag breed terwyl mense wie se ouers, voor-ouers en hulle self gewerk het om die land te bring waar hy is of liewers was..
Daar word gereeld verklaar dat die Reserwe Bank se uitleen koers aan die vier groot banke nou die laagste is vir baie jare en dit word gese dat die Repo koers alreeds 6% gedaal het, dus was die Repo koers op 'n stadium 12%. Die banke se prima koers is 3,5% bo die Reserwe Bank se Repo koers dus toe die Repo koers 12% was het die banke 'n gross profyt van 29,17% gemaak op geld wat vanaf die Reserwe Bank bekom was. Soos wat die Repo koers gedaal het so het die banke se gross profyt toegeneem en nou dat die Reserwe Bank se Repo koers 5,5% is die banke se gross profyt 63,64% Sou 'n persoon 'n lening by een van die vier banke maak en hy bekom so 'n lening teen prima plus een is die bank se gross profyt 81.82%.
Deurdat daar maandeliks terug betalings aan die banke gemaak word is die fondse wat maandeliks terug betaal word weer beskikbaar vir lenings en sodoende neem die banke se winste verder toe. Die daling in die Reserwe Bank se uitleen koers aan die vier groot banke is vir die banke 'n groot inspuiting in terme van wins marges. Ek kry nog steeds nagmerries en koue rillings as ek dink hoe Mnr. Sep Blatter van FIFA om Jacob Zuma getrippel het en hom geprys het op Nasionale TV programme want in Blatter se woorde en sy Swiss aksent en uitspraak, "Not only did ze Souse African Government give ze gaurantees but zey also met zem. Was die waarborge vir die verskil, indien enige, van teoretiese inkomste vs werklike inkomste van
die Fifa eind toernooi. Indien wel dan het ons belasting betalers mos betaal vir die verliese van 'n oordrewe begroting wat deur Blatter en sy trawante opgestel was. Maar 'n maand na die FIFA debakel en waar Zuma " Not only gave ze gaurantees but zey also met zem" moet die land se onderwysers en opvoeders staak vir beter lone. Wat 'n Sirkus. Die tyd is lank reeds ryp dat ons saam staan en die mense vasvat en daar moet nie gehuiwer word om dit deur te voer nie.
Anoniem opinie
Born in Oranjemund 1953 and left January 1980. Stemtech South Africa Distributor. ID 5843126. http://marynaf.stemtechbiz.com or http://marynaf.stemsport.com. Changing Lives with Sharing the STEMTech Opportunity.