Namibian Internet Slows Down for 3 weeks...

Started by Michael Alexander, November 02, 2011, 10:27:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Michael Alexander

KLIëNTE wat van Telecom Namibia se breëband internetdiens gebruik maak, sal nog minstens drie weke moet wag voor die diens tot sy normale hoëspoedkapasiteit sal terugkeer.

Telecom het eers gister amptelik verskoning aangebied vir sy stadige breëband internetdiens wat reeds die afgelope twee weke sy kliënte behoorlik die josie ingejaag het.

Volgens Telecom se hoof skakelbeampte, mnr. Toiva Angula, lê die oorsaak vir die vertraagde spoed by 'n fout iewers in die SEACOM ondersese kabel. Dit het ook gelei tot 'n verlies in kapasiteit van Telecom se groothandel diensverskaffers, Belgacom in Europa.

Angula sê die maatskappy doen tans alles in sy vermoë om alternatiewe reëlings te tref. Die reëlings sluit onder meer in dat fasiliteite by Keetmanshoop tans opgegradeer word ten einde sulke kapasiteitsverliese die hoof te bied.

"Ons vra werklik om verskoning vir die ongerief wat ons mag veroorsaak het en vra al ons kliënte om geduld uit te oefen," het Angula gesê.

Op Telecom Namibia se Facebook profiel was die frustrasie van kliënte van die breëbanddiens reeds sedert 20 Oktober duidelik met verskeie inskrywings wat oor die stadige spoed handel.

Teen 24 Oktober het Telecom egter gereageer en in 'n inskrywing op sy profiel erken dat die breëbanddiens stadig is en die versekering gegee dat die hoë spoed teen vandag sou terugkeer.

Telecom het daarna tot en met gister se persverklaring nie weer sy kliënte op hoogte van enige vordering gebring nie.
OPS 1976-1982 : CBC 1982-1988

Robert Bruce

What download speeds are you getting in Namibia these days? Is it 1-2mbps or >3mbps?

I think SAfrica only get 1-2 Mbps. Is this correct?

Here in UK the government is after everyone getting Superfast 20mbps download speed but that number is pie in the sky. Currently Virgin Media broadband consistently clocks the fastest speed and it is nowhere near 20mbps.

We country bumpkins get the worst broadband speeds. Most villages have BT exchanges that can only handle ADSL so are limited until BT upgrade them all. And this is a costly and lengthy process.

I monitored my BT bb service at slightly under 7 Mbps which is amazing but slower than city dwellers get.
ROBERT BRUCE

Mike Stenson (RIP)

#2
Are you referring to the actual speed of downloading information or the connection speed between you and your isp...?
A 1mb line will get you a download speed of about 100 kb/s.
"Computers are like air conditioning, Nether work when you open windows !"

Robert Bruce

Every ISP connects via BT so the exchange is the important link. As I said we have only an ADSL enabled exchamge here in our village which impairs faster download speed.

I swapped ISP to BT to get BT Vision in the package (a nice to have service instead of Sky) and also be in there to take full advantage of the exchange upgrade when it happens.
ROBERT BRUCE

toonfandangl

Here in OZ depends on your IS Provider its currently running at Kangaroo speed which is pretty bloody fast especially if its stuck on a QANTAS Airbus A380-800



.......................................................... image04
Freedom is the freedom to say two plus two makes four. If this is granted then all else follows".......George Orwell 1984........UTRINQUE PARATUS.